100 resepte uit ons lesers se skatkiste. Verwag onder meer tradisionele resepte soos bobotie, malvapoeding, melktert, brijani, lambsboud, braaihoender, pampoentert, koekstruif, brandewyntert,ribbetjies en snoekpastei. Al die resepte is in Huisgenoot/YOU se kombuis getoets. 

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 35.00

Number of issues annually: 1

R3500Single Issue

You May Be Interested In