Huisgenoot- Grappe is ’n sakpas grapboekie vir almal wat lus het vir lekker lag. Daar is grappe oor die huwelik, oor werk, blondines, die politiek en ou Koos maak ook ’n verskyning. Top komediante soos Casper de Vries, Margit Meyer-Rodenbeck en Shimmy Isaacs het bydraes gemaak tot dié boekie. Huisgenoot se eie spotprenttekenaar Kobus Galloway se werk is ook hierin opgeneem.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 29.95

Number of issues annually: 0

R2396Single Issue

You May Be Interested In