Gee jou laerskoolkinders ’n voorsprong wanneer dit huiswerk- en taketyd is met Huisgenoot se Huiswerk Gedoen! Ons het klaar al die inligting uitgesoek. Dié boek bevat 29 geïllustreerde artikels oor onderwerpe in die skoolsillabus, soos die voedselketting, die groot vyf, die brein, spiere, SA se erfenisgebiede, oseane, woestyne, wolke, Mars, antieke Egipte en nog baie meer.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 39.00

Number of issues annually: 1

R3900Single Issue

You May Be Interested In