Huisgenoot se tydskrif Kort Raaisels bevat ’n heerlike verskeidenheid kort raaisels en speletjies wat geen raaiselliefhebber mag misloop nie! Daar is 80 bladsye met iets vir elkeen. Die meeste raaisels is kort en almal is hope pret. Daar is blokraaisels (11 soorte!), syferraaie, logikaraaie, fynkyk-fotopare waar jy die verskille moet soek, doolhowe en vasvrae oor Suid-Afrika en die vermaaklikheidswêreld. Hou Kort Raaisels byderhand om enige blaaskans met hope opwinding te vul!

Frequency: Annually

Number of issues annually: 1

R4200Single Issue

You May Be Interested In