Wonder jy wat jy by jou volgende braai kan voorsit waaraan almal sal smul? Braai, die nuutste uitgawe in Huisgenoot se Beste Resepte-reeks, spog met 120 nuwe maniere om ou gunstelinge soos steak, ribbetjie, tjops, vis, hoender en sosaties te berei. Ingesluit is uitsoek-braairesepte deur die deelnemers aan die TV-reeks Kom Ons Braai (Via, DStv-kanaal 147). En daarmee saam kry jy ook ’n klompie resepte vir heerlike bykos, spogslaaie en verleidelike poedings. Huisgenoot-Braai is nou te koop teen R45.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 45.00

Number of issues annually: 1

R4500Single Issue

Back Issues

You May Be Interested In