Haal die angel uit die matriek-eindeksamen deur deeglik voor te berei. Huisgenoot Oefen-Vraestelle vir Matriek bevat 46 volledige vraestelle en antwoordstelle wat ’n matriekleerder as deel van sy voorbereiding kan uitwerk. Die vraestelle is opgestel deur top-onderwysers.  Leer en presteer saam met Huisgenoot.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 50.00

Number of issues annually: 1

R5000Single Issue

You May Be Interested In