Huisgenoot-Ontspan is ’n nuwe aktiwiteitstydskrif vir grootmense propvol fantastiese inkleurprente, doolhowe, soekspeletjies en verbind-die-kolletjies-raaisels – alles met ’n trots Suid-Afrikaanse tema. Dis presies wat jy nodig het om ná ’n besige werkdag van jou stres ontslae te raak! Koop dit en begin ontspan!

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 49.00

Number of issues annually: 1

R4900Single Issue

You May Be Interested In