Huisgenoot stel ’n heerlike nuwe publikasie bekend: Huisgenoot-Stories. Dié tydskrif bevat ’n keur uit die afgelope 50 jaar se Huisgenoot-kortverhale – altesaam 28 daarvan. Jy sal tog te lekker lees aan stories uit die pen van bekende skrywers soos Hennie Aucamp, François Bloemhof, Annelie Botes, André P. Brink, EKM Dido, Rachelle Greeff, Irma Joubert, Maretha Maartens, Dalene Matthee, Deon Meyer, Jaybee Roux, Dana Snyman, Elsabe Steenberg, Etienne van Heerden, Leon van Nierop en nog vele meer.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 29.95

Number of issues annually: 1

R2995Single Issue

You May Be Interested In