Min dinge laat ’n ouer so moedeloos voel as daar ’n vakansie of lang naweek aanbreek en daardie klein stemmetjies begin kla: “Ons is VERVEELD,” EN “Wat kan ons DOEN, ma?” Dié gids verskaf vinnige, maklike en goedkoop oplossings vir die “wat kan ons doen”-probleem. Tussen die meer as 160 doendinge sal jou kinders beslis iets vind wat hul belangstelling prikkel en hulle besig hou. Baie aktiwiteite kan deur die hele gesin saam gedoen word, en bevorder ook jou kind se sosiale, fisieke en verstandelike vaardighede.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 30.00

Number of issues annually: 1

R3000Single Issue

You May Be Interested In