Ons het dieetkundiges gevra om ses indiepte-eetplanne spesiaal vir ons lesers saam te stel. Kies die regte een vir jou – die platmaagdieet, sjokoladedieet (ja, regtig!), ’n dieet vir die hele gesin, die grotmandieet, eet-meer-weeg-minder-dieet of die metabolismedieet. Ons sluit ook smaaklike resepte in wat by elkeen van die diëte pas. Verder wys ons jou Heinz en Aletté Winckler se doeltreffende tuis-oefenplan van net 30 minute per dag en hoe jy met ’n app kan oefen en gewig verloor! Dié uitgawe is propvol kundige leiding en raad om van die rolletjies ontslae te raak.  

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 47.00

Number of issues annually: 1

R4700Single Issue

Back Issues

You May Be Interested In