Wonder jy wat jy vanaand vir ete kan maak? Kies dan iets wat maklik, vinnig en smaaklik genoeg is om vir Huisgenoot se TV-program Jy Het ’n Wenresep op die DStv-kanaal VIA gekies te word! Elke resep in die boek is deur een van die program se bobaas-kokke ontwikkel en word beoordeel volgens smaak, interessantheid, bekostigbaarheid, varsheid en die tyd wat dit verg. Huisgenoot se kosredakteur, Carmen Niehaus, gee boonop vir van die resepte ’n effense kinkel, deel planne om kosflaters te red en gee ook raad oor hoe om ’n gereg te geur dat dit op sy lekkerste smaak

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 45.00

Number of issues annually: 1

R3600Single Issue

You May Be Interested In