In Wêreldkos neem ons jou op ’n smul-avontuur oor die wêreld heen, van Suid-Amerika deur Europa tot in die Ooste. Ervaar die verruklike smake van 15 lande se kos en voel of jy self op reis is! Lê weg aan Feijoada, ’n vleisryke Brasiliaanse bredie, of braai steak soos die Argentyne, smul aan Nederland se stroopwafels, bak pretzels soos die Duitsers, maak ’n eg Griekse baklava of lek jou lippe af vir soetsuur Chinese roerbraai. Dan is daar die seekosgeregte van Mosambiek, Japannese soesji, Indiese en Thaise kerries, Italiaanse pastas en nog vele meer! 

Frequency: Annually

Number of issues annually: 1

R4800Single Issue

You May Be Interested In