Die vierde uitgawe in dié gewilde reeks bied ’n lekker mengelmoes eg Suid-Afrikaanse en internasionale temas in 111 soekblokke. In hierdie tydskrif kruip onder meer die Krugerwildtuin se diere en voëls, Suid-Afrika se kusdorpies en ’n A-Z van wêreldstede weg. Nog ander temas sluit in liedjies, sport en sterre op die televisie en silwerdoek. Die pragtig geïllustreerde kinderafdeling met soekblokke oor temas soos piekniek, fietsry en melkskommelgeure sal die jong klomp ure lank besig hou.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 42.00

Number of issues annually: 1

R4200Single Issue

Back Issues

You May Be Interested In