Daar’s so baie dinge wat ’n mens met wors kan doen: sit dit in ’n bredie, roer dit by ’n pastasous, gooi dit op die braai, bak dit in ’n tert, voeg dit by ’n slaai, stop groente daarmee . . . in Huisgenoot WORS is daar altesaam 100 smullekker resepte vir worsgeregte, of dit nou boerewors, varkworsies, kaasworsies of Weense, Russiese, Duitse of Italiaanse worse is!  Huisgenoot se kosredakteur, Carmen Niehaus, het ook haar eie keuse van moderne worsrolletjies ingesluit. Kry jou eksemplaar nou!

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 42.00

Number of issues annually: 1

R3360Single Issue

You May Be Interested In