Vier verhale van vier uiteenlopende vroue, ver van mekaar verwyder in tyd, maar tog ook naby aan mekaar in hulle omstandighede. Elkeen het op haar eie manier beleef dat die lewe nie is soos sy gedink het dit sou wees nie. En in die andersheid moes hulle probeer sin kry en vrede maak met die pakkie wat vir hulle uitgedeel is.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 119.95

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R11995

You May Be Interested In