In die Geloofsgroei Bybelgids word 50 geloofsgroeitemas ondersoek en sal jy God se hart oor ’n onderwerp ontdek. Dis saamgestel om jou grootste geloofsvrae te beantwoord. Gaan soek net onder die alfabetiese lys, soos byvoorbeeld:
• besluite
• geluk of 
• selfaanvaarding.

Die Geloofsgroei Bybelgids is die ideale hulpbron om saam met jou Bybel te gebruik – vir persoonlike Bybelstudie, maar ook in groepe.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 119.95

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R11995

You May Be Interested In