Jy, net beter is propvol nuwe, kreatiewe oplossings vir ou probleme sodat jy weer kan leer wat werklik belangrik is. Detoks jou lewe, vind meer balans. Herstel jou verhoudings en leer om jouself te motiveer. Word geldslim en suksesvol. Vind uit hoe om jou passie te volg. Wees jou eie beste vriendin, berader, leefstylafrigter en sielkundige. Wees gewaarsku: Hierdie boek sal jou lewe verander!

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 79.95

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R7995

You May Be Interested In