Kamp & Karavaan is die enigste tydskrif in Suid-Afrika wat spesialiseer in artikels oor woonwaens, sleepwaens, ryhuise en kampering. Die tydskrif is die Afrikaanse weergawe van Caravan & Outdoor Life, wat al vir meer as 50 jaar ‘n gunsteling is onder buitelug-liefhebbers. Kamp & Karavaan is propvol nuus oor woonwaens, boswaens en die karavaanbedryf, resensies van kampeerterreine en vakansie-oorde, reis-artikels, sleepvoertuig toetse, tegniese artikels, en alles en nog meer van kamplewe!

Frequency: Monthly

Normal Cover Price: R 33.00

Number of issues annually: 12

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R950per month

R30000

Lead Time (Print): 1 - 2 Days

Back Issues

You May Be Interested In