In Kies die kruis skryf Bennie Mostert oor wat hy oor meer as 30 jaar van die Meester self geleer het. Hy verwoord die essensie van Christen-wees vir elke Christen wat soek na ’n dieper verhouding met God, hy verlig die boodskap van die kruis en hoe ons dit in die praktyk moet leef, en hy moedig lesers aan om Jesus te volg.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 60.00

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R6000

You May Be Interested In