LINDA KRIEL bied jou alles op ’n skinkbord vir ’n gesonder, skraler jy. Sy gee die nuutste riglyne om jou leefstyl vir eens en vir altyd te verbeter. Jy kry nie net een eetplan wat werk nie, maar twee: die Lae-GI-koolhidraat-eetplan en die Banting-eetplan, wat gebaseer is op nuwe navorsing. Kies die eetplan wat by jóú gesondheidsprofiel en behoeftes pas.

Frequency: Daily

Normal Cover Price: R 130.00

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R13000

You May Be Interested In