Kuier stel bekend, Kuier Combo Bonus! Dit is die nuutste toevoeging tot die Kuier en Combo-familie! Ons weet Kuier-lesers hou van kook en meer belangrik, ons hou van eet! Daarom is dit vir ons ’n plesier om ons nuutste baba aan julle bekend te stel. Kuier Combo Bonus spog met meer as 100 NUWE RESEPTE waarmee jy kan kook en bak na hartelus. Ons meeste resepte nóg in een uitgawe! Jy kan omtrent uithaal en wys met dié resepte, wat onder meer maklike maaltye, seekos, braai, hoender, huiskos, iets vir die soettand en baie meer bied!

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 20.00

Number of issues annually: 1

R2000Single Issue

You May Be Interested In