Hettie Britz se bekende boek, Kweek kinders met karakter, is spesiaal hersien vir besige ma’s. Slegs die kernfeite is behou sodat jy in ’n japtrap die beste ouer moontlik kan wees. Hierdie handleiding leer jou dat jou kinders se “handleiding” in ’n groot mate in hulle unieke temperament opgeskryf is. Hierdie boek leer jou hoe om elke kind s’n te volg.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 129.95

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R12995

You May Be Interested In