Landbouweekblad staan al vir 95 jaar, deur ’n wêreldoorlog, depressies en talle droogtes heen, sy aan sy met die boer opsy plaas. Ook deur die goeie tye — ’n hemelhoë wolprys, milde reëns en rekord-mielieoeste.  Kom vier landbou se suksesse en dieplatteland se geskiedenis saam met Landbouweekblad in ons spesiale jubileumuitgawe. 

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 45.00

Number of issues annually: 1

R3600Single Issue

You May Be Interested In