Suid-Afrika se grootste en invloedrykste landboutydskrif staan al meer as 97 jaar in die diens van boere. Die tydskrif bied rigtinggewende en wetenskaplik nagevorste artikels, en is 'n advertensiemedium sonder weerga in die Suid-Afrikaanse landboubedryf.

Frequency: Weekly

Normal Cover Price: R 26.30

Number of issues annually: 50

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R6600per month

Kry Finweek Afrikaans en Landbouweekblad digitale tydskrifte vir net R87 per maand in hierdie spesiale bondel. Kry Finweek Afrikaans – Suid-Afrika se voorste finansiële tydskrif wat fokus op investering, en Landbouweekblad; Suid-Afrika se grootste en invloedrykste landboutydskrif. Nou kan jy elke uitgawe lees met hierdie spesiale bondel. 

R8700per month

Select your preferred print subscription option from the dropdown below

R98625

Lead Time (Print): 3 - 4 Weeks

Back Issues

You May Be Interested In