In die boek Lea neem Jaco Thom die bybelse gegewe en weef daarvan ’n tapisserie van ’n vrou se lewe. En te midde van swaarkry het Lea geleer wat vroue vandag nog kan leer ‒ wat dit beteken om by jou man te staan ‒ en hom te behou. Sy het die waarheid wat ook vir moderne vroue geld, ontdek: wat dit beteken om God se eerste keuse te wees.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 64.00

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R6400

You May Be Interested In