Lewenslesse vir vroue is saamgestel deur die Finesse-redaksie en sal jou help om jou lewenslaste vir lewenslus te verruil met 52 praktiese, beproefde en inspirerende lewenslesse. Hierdie boek sal jou denke, siel en lyf verander met planne om byvoorbeeld jou potensiaal te ontgin, positief te bly al is dit donker om jou, besluite te neem sonder spyt en ’n ware vriendin te wees.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 64.95

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R6495

You May Be Interested In