Liezl Klemm se reis opsoek na liefde het as kind begin. Onskuldig en opreg. Maar iewers tussen die storm en drang van grootword, het sy goed verdwaal. In die donker wêreld van drank, dwelms en te veel mans, het sy haar kop hard gestamp. Soms twee, drie keer op dieselfde plek...
Tot daardie dag langs die snelweg, toe sy die “verkeerde” afdraaipad vat. Dit was haar kans om te ontsnap. Die vraag is net, sou sy dit vat?

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 88.00

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R8800

You May Be Interested In