Liewe Jy ... is ’n versameling lewenslesse geskryf deur bekende vroue vanuit hulle eie ervarings. 

Elkeen van hierdie vroue was op die voorblad van FINESSE tydskrif en ken die blink kant van sukses. Maar hulle ken ook die pyn van teleurstelling, mislukking, swaarkry, seerkry ... en die opstaan daarna.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 80.00

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R8000

You May Be Interested In