LIG – die tydskrif vir jou en jou mense – is ’n opwindende Afrikaanse Christelike tydskrif wat vir en oor almal in die huis skryf – ma, pa, die cool tieners, oupa en ouma, die woelige “rooimiertjies”, peetma en huishulp. LIG bied onverdunde Christelike joernalistiek en ondersteun gesonde waardes. Ons wil graag sien dat jy en jou huismense gesond leef, dat julle goeie verhoudings het – só goed dat julle die lewe se opdraandes en krisisse kan hanteer as dit dalk na julle kant toe kom. Ons wil sien dat julle met vreugde leef en dat julle die beste gesin kan wees wat julle kán wees – maak nie saak wat julle omstandighede en gesinsamestelling is nie.

Frequency: Monthly

Normal Cover Price: R 36.60

Number of issues annually: 11

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R29900

Back Issues

  • LIG

    Julie 2017

    R26 00
  • LIG

    Junie 2017

    R26 00
  • LIG

    Mei 2017

    R26 00
  • LIG

    April 2017

    R26 00
  • LIG

    Maart 2017

    R22 00
  • LIG

    Februarie 2017

    R22 00
  • LIG

    Desember/ Januarie 2017

    R22 00
  • LIG

    November 2016

    R22 00
  • LIG

    October 2016

    R22 00
  • LIG

    September 2016

    R22 00
  • Can't find the issue you are looking for?

    Contact us to see if we have it in stock.

    Contact us

You May Be Interested In