Lisa de Waal se lewe stort (byna) ineen toe sy toe haar verloofde haar uit Washington DC afsê. Al haar mooi trougoedjies is skielik, nes sy, oorbodig. Maar Lisa laat haar (net-net) nie onderkry nie. En dan ontmoet sy die kitaarman met die lang hare en dromerige oë ... Lisa se Dagboek is die lekker tong-in-die-kies-verhaal van ’n girl wat ge-drop is se soektog na ’n nuwe deksel wat pas.

Frequency: Daily

Normal Cover Price: R 72.00

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R7200

You May Be Interested In