LYK vandag nog 10 jaar jonger en voel soos ’n nuwe mensONTDEK Hannon se maklike mooimaakgeheime vir enigeen van 17 tot 70 jaarLEER hoe om met min tyd en min skoonheidsmiddels soos ’n ster te skitter by die rooitapytgeleentheid in jóú leweKRY die haarstyl, kleur en produkte wat jou mooier en selfs maerder laat lyk sonder kosmetiese chirurgieHannon het al duisende vroue omtower. Sy boek sal ook jou lewe TRANSFORMEER!

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 109.95

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R10995

You May Be Interested In