Aan die begin was sy andersheid vir jou oulik, nou irriteer sy gewoontetjies jou. Maar dis dalk die bril waardeur jy kyk wat maak dat jy sukkel om hom te aanvaar. Mal oor jou man sal jou wys hoe julle lewe saam baie beter kan wees – júis omdat julle verskil. Hierna sal jy sommer weer van voor af op jou man verlief wees!

Frequency: Annually

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R8000

You May Be Interested In