Ons ken die meeste van hulle goed: die mans uit die Bybel. Hulle is mans van vleis en bloed, soos ek en jy. Die verhale van 52 mans uit die Bybel sal jou so aangryp en verras dat jy met groter geesdrif agter dié Man uit die Bybel sal aanstap, die Man van Nasaret!

Frequency: Annually

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R6995

You May Be Interested In