Lyk goed. Voel fantasties. FINESSE stel bekend – ’n splinternuwe gesondheidstydskrif! Met ’n vars aanslag, spesiaal vir vroue wat beter wil lyk en voel, al is hulle hóé besig. ’n Tydskrif propvol inspirasie en praktiese planne. Vergeet van kopkrap oor die regte oefenprogram of duur diëte en konsultasies wat ’n plaas se prys kos. ’N NUWE JY-tydskrif is jou alles-in-een antwoord en die wegspringplek vir ’n gesonde leefstyl.

Frequency: Quarterly

Normal Cover Price: R 25.00

Number of issues annually: 4

R2500Single Issue

You May Be Interested In