IS JY MOEG OM MET JOU GEWIG TE SUKKEL?HET GEEN DIEET NOG OOIT VIR JOU GEWERK NIE? WIL JY VIR ALTYD ’N GESONDE LEEFSTYL HÊ?
In net 30 dae kan dié programjou hele lewe verander! neem jou op ’n reis wat jou nie net wys hoe om die perfekte lyf te kry nie, maar jou ook op ’n emosionele, sielkundige en geestelike vlak verander. Dis jou alles-in-een program wat die insig van vier bekende kenners binne jou bereik plaas.MET PRAKTIESE WENKE LEER JY OM ...

  • reg te eet,  
  • anders te dink,
  • beter te voel en 
  • jou geloof te verdiep.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 134.95

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R13495

You May Be Interested In