’n Oomblik met God sal jou verseker dat jy elke oomblik van elke dag belangrik is vir jou Vader.Die dagstukke sal jou wys hoe en waar God aan die werk is in jou lewe en wat jy kan doen om jou geloof relevant in jou werksplek en jou persoonlike lewe te maak. Die Bybelvers, gebed en aanhaling by elke dag sal soos die heerlike geur van rose jou heeldag opbeur en herinner aan jou seëninge.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 144.00

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R14400

You May Be Interested In