Dertig hoogvliegvroue deel elk iets persoonliks uit hulle eie lewensverhaal met jou. Wat meer is, hulle motiveer jou ook om nie vir ’n oomblik langer soos ’n tarentaal onder op die grond rondskarrel nie, maar eerder hoog in die lug sweef soos ’n arend. En met die praktiese raad wat vir hulle gewerk het daarby, sal hierdie boek jou beslis help om self ’n sensasionele lewe te bereik in elke faset van jou vrouwees ...

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 69.00

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R6900

You May Be Interested In