Eers wanneer Kath-Lien die Pandora-boks in die verweerde strandhuisie op ’n windverwaaide Langebaan gaan oopmaak en haar dogtertjie-self teen haar hart vasdruk, kry sy die sleutel waarvan haar sielkundige gepraat het. Dis in haar eie hart! Haar tas vol blues songs, so weet Kath-Lien nou, is eintlik haar skatkis. Als was nie sleg nie. Daar is ook Songs of Life in haar kleintydtas. En sy moet self haar eie unieke lied met háár hartspore daarop skep.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 136.00

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R13600

You May Be Interested In