Die lewe is vol spanning, uitdagings en taai tameletjies. Waar kry jy krag om dit nie net te oorleef nie, maar te oorwin?
Met God se hulp en jou eie WIL om voluit te leef en opreg lief te hê as ’n man in Suid-Afrika met issues oor geloof, jou gesin en die wêreld kán jy.
Hierdie boek help jou om as leier van jou leef wêreld ’n verskil te maak omdat jy God se pad stap. Deur Sy waarheid kan jy anders wees.
Nuut! Suksesvol!

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 72.00

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R7200

You May Be Interested In