Die Overberg is bekend vir sy goudgeel kanolalande en rollende groen heuwels. Dit is ‘n vrugbare landboustreek waar sagtevrugte, vee en ander plaasprodukte gedy. Kuier saam met die Boerekos-span in plaaskombuise van Botrivier tot Barrydale en smul aan egte boerekos wat eie is aan die pragtige streek.

Frequency: Biannual

Normal Cover Price:
R 49.00

Number of issues annually: 2

R4000Single Issue

Back Issues

You May Be Interested In