Intiem Supplement — Oor Seks en Stuff 'n Seksgids vir Tieners

  • Subscription Details

  • Frequency Bimonthly
  • Number of issues annually 6
  • Subscribe now!

Description

INTIEM is daardie 'soul sister' by wie jy kan bieg, raad vra, of sommer net bevestiging kry dat jy en jou huwelik nie so abnormaal is soos wat jy gedink het dit is nie! INTIEM wil jou inspireer om jul huwelik te verbeter, te verfris, te verryk, en te versier! Ons wil jou bemagtig en toestemming gee om beheer oor jul sekslewe te neem. Die tydskrif het nie grense nie en swerf die wêreld vol. Dit is ons doel dat soveel moontlik vroue hierdie boek lees en tot aksie oorgaan. Omdat ons weet dat die manne ewe versot op INTIEM is, bied ons ook aan hulle ’n afdeling wat spesifiek vir hulle geskryf is, met witwarm bedpretwenke! Maak nie saak of jy pasgetroud en onskuldig is, pasgetroud en nié so onskuldig, ‘n middeljarekrisis beleef of binnekort jou goue herdenking vier nie, trek jou INTIEM nader, trek jou kantnommertjie aan, en begin vandag nog jul huwelik bou!

Please note that any inserts distributed with the printed magazine will not be applicable for the digital publications, for example: freebies, brochures etc.


Back Issues