Lees in Landbou Vee 4 hoe boere meer geld kan maak met onder meer ultraho√ędrukbeweiding, die afronding van skape op dekgewasse en deur hul vleisbeeskuddes se dektyd te verkort. Daar is oudergewoonte artikels oor die Stoetteler, Bees-, Skaap- en Varkboer van die Jaar en kenners voorspel wat met die rooivleis- en wildmark¬†kan gebeur. Ons kyk ook na die jongste tegnologie vir die veebedryf.

Frequency: Annually

Normal Cover Price:
R 40.00

Number of issues annually: 1

R3500Single Issue

Back Issues

You May Be Interested In