Hoe mooi, hoe slim! was my reaksie op elk van die troues in hierdie uitgawe. Van die Swartland tot die Karoo, van landelike Nieu-Bethesda tot in die Kaapse middestad, het Suid-Afrikaners ’n dag geskep wat hulle – en vir seker ook die gaste – altyd sal onthou. Daar was ook pare wat op buitelandse bestemmings besluit het, soos Griekeland en Italië, en hoe inspirerend was hul troureis nie. Geniet hierdie 132 blaasje saam met ons, en al die drome wat dit optower! - Michélle van Breda, redakteur

Frequency: Annually

Normal Cover Price:
R 55.00

Number of issues annually: 1

R4495Single Issue

Back Issues

You May Be Interested In