Dié spesiale uitgawe is ’n versamelstuk vir opknappers. Vanjaar se uitgawe spog met meer as 100 bladsye se opknapprojekte van regte lesers. Dis propvol inspirasie vir dié wat self iets soortgelyks wil aanpak, soos die ongelooflike transformasie van Heinz Winckler en sy gesin se droomhuis in Somerset-Wes. Lesers deel voor-foto’s van die sitkamers, kombuise, badkamers, onthaalareas en huise wat hulle reggeruk het, en vertel van hoe uitdagend maar lonend so ’n projek kan wees.

Frequency: Annually

Normal Cover Price:
R 45.00

Number of issues annually: 1

R3520Single Issue

Back Issues

  • Tuis Opknap

    2016 Spesiale Uitgawe

    R36 00
  • Tuis Opknap

    2015 Spesiale Uitgawe

    R36 00
  • Tuis Opknap

    2013 Spesiale Uitgawe

    R33 60
  • Tuis Opknap

    2012 Spesiale Uitgawe

    R32 80
  • Tuis Opknap

    2011 Spesiale Uitgawe

    R31 96
  • Can't find the issue you are looking for?

    Contact us to see if we have it in stock.

    Contact us

You May Be Interested In