Buy Landbou Boerekos Somer 2014/2015
Die Overberg is bekend vir
sy goudgeel kanolalande en rollende groen heuwels. Dit is ‘n vrugbare
landboustreek waar sagtevrugte, vee en ander plaasprodukte gedy. Kuier saam met
die Boerekos-span in plaaskombuise van Botrivier tot Barrydale en smul aan egte
boerekos wat eie is aan die pragtige streek.
Frequency: Biannual
Normal Cover Price:
R 49.00
Number of issues annually: 2
R4200Single Issue