Dié omvattende gids dek alles wat jy moet weet van meer as 111 roetes in Suid-Afrika. By elke roete verskyn ’n volledige beskrywing van die roete, kontakbesonderhede, roetegradering, blyplek, doendinge in die omgewing en ’n GPS-roetepunt. Die hersiende gids het bygewerkte inligting, meer as 15 nuwe roetes, pragtige foto’s, ’n volledige kaart en ’n indeks met nóg 100+ 4x4-roetes in Suider-Afrika.                                                                         

Frequency: Annually

Normal Cover Price:
R 40.00

Number of issues annually: 1

R4000Single Issue

Back Issues

  • WegRY 4x4 Roetegids

    2011 Spesiale Uitgawe

    R39 95
  • Can't find the issue you are looking for?

    Contact us to see if we have it in stock.

    Contact us

You May Be Interested In