Landbou Vee se vyfde uitgawe is weer propvol inligting wat die vee- en wildboer oral in Suid-Afrika kan help om winsgewender en volhoubaarder te boer. Ons kuier by Suid-Afrika se voorste kudde-, bees-, skaap- en veeboere en kenners gee raad oor teling, bestuur en dieresondheid. Daar is inligting oor die jongste toerusting en tegnologie, ‘n paar slagters gesels oor veranderinge in die vleismark en ‘n paar boere vertel hulle hoëdrukbeweiding hulle help om meer wins te maak. Ons vertel ook van ’n paar plaasplanne wat boere uitgedink het. Geen wild- of veeboer kan sonder dié gids klaarkom nie.

Frequency: Annually

Normal Cover Price:
R 42.00

Number of issues annually: 1

R3500Single Issue

Back Issues

You May Be Interested In