Gelaai met stap-vir-stap-resepte vir die perfekte verjaardagkoek, partytjietemas, patrone en vorms, is dié gids ’n moet-hê-item vir ouers wat ’n onvergeetlike verjaardagpartytjie vir hul kinders wil reël. ’n Bietjie inspirasie is al wat ouers soms nodig het om hul kreatiwiteit vleuels te gee, en min dinge is beter as om die perfekte verjaardagpartytjie op daai een spesiale dag in die jaar te reël en die absolute genot en vreugde op die kleinspan se gesigte te sien wanneer alles mooi in plek val!

Frequency: Annually

Normal Cover Price:
R 49.00

Number of issues annually: 1

R2600Single Issue

Back Issues

You May Be Interested In