Laat woorde jou hart warm klop? Huisgenoot se nuutste Woordsoek-tydskrif is volgepak met heerlike temas wat vir ure se soekplesier sal sorg! Verdiep jou in soekblokke oor SA feeste, die speurwêreld, bring-en-braai, huiskoop, vliegtuie, klassieke liefdesverhale, musiek, sport, kuns, reis en nog baie meer. Die pragtig geïllustreerde kinderafdeling met soekblokke oor temas soos die brandweer, dieregeluide, als in ’n kasteel en dinge wat blink sal die jongklomp ure lank besig hou. Pret vir die hele gesin!

Frequency: Annually

Normal Cover Price:
R 42.00

Number of issues annually: 1

R3700Single Issue

Back Issues

You May Be Interested In