Huisgenoot se nuwe Blokraaiboek in dié supergewilde reeks bevat al jou grootste gunstelinge. Ons trek reeds by die 16de uitgawe en blokraaiers hou net aan vra vir nog! Hierdie uitgawe is propvol heerlike  raaisels van allerhande soorte, onder meer 26 groot blokraaie en 17 fotoraaie. Daar’s ook vinnige mini-raaisels en selfs ’n prettige bonusblokraai oor Afrikaanse flieks. Koop joune vandag!

Frequency: Annually

Normal Cover Price:
R 42.00

Number of issues annually: 1

R3900Single Issue

Back Issues

You May Be Interested In